Farmlands (Video)

Farmlands (Video)

FARMLANDS 2018 Offisiële dokumentêr deur Lauren Southern   Die Nuwe Generasie | 27 Junie 2018 Hierdie is verseker een van die beste dokumentêre oor ons situasie in Suid-Afrika tans. Die uiterse professionele vervaardigde film, beklemtoon die realiteit van die vyand en...
Kies om vas te staan

Kies om vas te staan

Kies om vas te staan   Deur Snyman Rijkloff “Een van die grootste gevare vir die toekoms van die Afrikaner nasie is die feit dat die nuwe generasie geen militêre opleiding het nie…” Daar is ‘n geweldige groot waarheid wat ons nie wil erken nie. Ja, ons Afrikaner...
Die Afrikaner

Die Afrikaner

Die Afrikaner Deur Snyman Rijkloff Die Afrikaner is ‘n idee. Die Afrikaner is nie ‘n politiese party of ‘n kerk denominasie nie. Dit is die idee en die geloof dat ons as blanke, Afrikaans sprekende mense die reg het om in vryheid en in vrede, binne die grense van die...