FARMLANDS

2018 Offisiële dokumentêr deur Lauren Southern

 

Farmlands

Die Nuwe Generasie | 27 Junie 2018

Hierdie is verseker een van die beste dokumentêre oor ons situasie in Suid-Afrika tans.

Die uiterse professionele vervaardigde film, beklemtoon die realiteit van die vyand en sy dade in ons midde, en plaas die werklikheid mooi in ‘n neutedop.

Lauren, ‘n Kanadese joernalis praat nie net oor plaasmoorde nie, maar ook oor verskeie ander kwessies wat lewensbedreigend vir die blanke mense in Suid-Afrika is.

Onderwerpe sluit ondermeer in blanke plakkerskampe, Suidlanders, die effek van droogte op die plase, Orania en die onteiening van grond sonder vergoeding.

Hierdie is verseker die tipe materiaal wat in ons toekomstige geskiedenisboeke sal verskyn.

Lauren kan gevolg word by: Twitter  |  Facebook YouTube 

Sê jou sê!