Plaas en siel

‘n Gedig deur Snyman Rijkloff

aasvoëlvlerk
donker skadu oor die blom
Protea blom wat bloei
Reiger, waar is jy?
bring steeds De Goede Hoop
aasvoëlvlerk sweef oor ons
swart sataniese oë
in moord en plaas en siel
donker duiwel
bloed spat en water kook
vir baba en kinder-dood
diep asem in my seun
soos boerperd en boerboel reun
staaf jou oë en staaf jou hart
vertrou jou Redder
Sy regterhand en mag
sal aasvoëlvlerk in stukke kerf
soos ysterstaf teen kleipot skerf