Al weergalm die absolute haat
in ons boere se gesigte
Al ego moord en dood
teen ons plase se mure
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Al kom die donker magte
In ‘n wolk van duisternis
Al sing die bose vyand
Van moord en dood op die plase
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Al kyk ons deur ons vensters,
Na die geweld in die strate
Al sien ons kinders stukkend
Gebuig en verdruk in hierdie land
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Kyk na ons, ons kinders en ons mense,
O Here, sien ons raak
Ons bloed is in die grond
Wat sal ons doen Here?
Om weer vry te wees?
Die vyand val ons aan, van elke moontlike kant
Ons het net vir U ons God, ons Here en ons Redder,
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.